Jou daaglikse KLETS oor alles wat saak maak!

KLETS | Januarie 2024

Ons “kletsers” is nie bang om ‘n bietjie omstrede te wees nie, en “beklets” alles van die grootste nuusgebeure en nuutste tendense wat ons wêreld vorm.

Kom KLETS saam! 

KLETS – 24 Januarie 2024 | Nou weet ons!

Die span is terug en KLETS oor die week se gebeure. Almal weet nou wat ons weet na Dricus “Stillknocks” du Plessis se oorwinning as die eerste Suid-Afrikaner wat die UFC-kampioenskap gewen het. Die punte is uit en volgens die regering het die matrieks van 2023 die beste gedoen in die geskiedenis. 

Bestuurskonsultant en skrywer Gielie Hoffmann gesels oor politiek, die verkiesing, leierskap, kinders en ouer wees. Lees meer hier!

KLETS – 17 Januarie 2024 | 2024 daar vat hy!

Nuwe jaar nuwe dinge. Die jaar van die draak is hier en mag die draak sterker wees as ons monsters. Liberate yourself dit is die “Age of Aquarius”. Ons gesels met die clairvoyant, That Zen Guy. Die kinders bly dom. Wie is die ANC se “sugerdaddy”? Lees meer hier!

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio