KLETS – 16 Februarie 2024 | Sidney Gilroy se Bloedsomer
In ‘n spesiale uitsending van KLETS gesels Matthys met krimi-skrywer Sidney Gilroy oor sy nuutste boek, “Bloedsomer”, wat Mooibaai as agtergrond het. Hierdie gesprek laat ons die man agter die karakters soos Sollie en nou ook Petunia beter verstaan.
Sidney is ook die aanbieder van die #BOEKPOD op Afrikaans.Radio, en hy gee ‘n voorskou oor wat ons kan verwag in die komende podsendings.
“Bloedsomer” sal vanaf 8 Maart 2024 beskikbaar wees. As jy belangstel om die boek aanlyn aan te skaf, kan jy gerus “Bloedsomer” hier bestel.
Deel hier: