8 Augustus 2023

KLETS – 8 Augustus 2023.

Hoekom is Mans so? Die Kaap word steeds geteister deur die verlammende Taxi strike maar meer ontstellend is hoe die strike mense en veral kinders benadeel.  Is mans en manlikheid dalk die groot probleem wat ons het in ons land?

Mej. Suid-Afrika kry ‘n nuwe kroon en ‘n vrou van 35 melk elke dag 6 liter borsmelk en skenk dit waar nodig.  Jy kan iets van Freddie Mercury koop binnekort op ‘n veiling en met die geld wat jy spaar as jy eerder by ‘n spaza winkel gaan koop kan jy dalk meer as net een item koop op die veiling.

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 8 Augustus 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio