KLETS – 30 Augustus 2023 |Kul jou hier en kul jou daar!
Die span KLETS saam met Gerda Strydom, die hoofbestuurder van Groep Forensies by Medscheme.
Ons vind uit oor die maatskaplike verantwoordelikheid en plig teenoor miljoene mediesefondsbegunstigdes om gesondheidsorgeise te bekragtig en te verifieer.
Wie is die skuldiges wat soms geld “steel” by mediesefondse en hoe kan ek as a gebruiker seker maak dat ek waarde kry vir wat ek betaal per maand.
Deel hier: