3 Augustus 2023

KLETS – 3 Augustus 2023.

18 Maande? Ons het ‘n Tannie nodig!. Die span KLETs vandag oor ‘n paar dinge wat die week in die nuus gebeur het. Elon het vir Cyril gevra wat hy gaan doen oor Malema en Malema vermoed dat Elon moet eerder hom by sy X’e hou.

Alles in Suid-Afrika neem tans 18 Maande en die vroue op die sportveld kraai koning! Kan ons asb ‘n Tannie kry om Suid-Afrika te fix!

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 3 Augustus 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio