28 Augustus 2023

KLETS – 28 Augustus 2023 | Draai die Briek aan!

Briek vir briek kom ons nader aan die waarheid en kan ons die ding asseblief briek! Die bokke maak skoonskip en verf London groen.

Die wêreldleier ouetehuis smag steeds na mag. Hoeveel EFF lede vat dit om ‘n gloeilamp te vervang? Putin betreur Prigozhin of doen hy werklik?

Tuis | Podsendings | 28 Aug 2023 – Draai die Briek aan!

Deel hier: