24 Augustus 2023

KLETS – 24 Augustus 2023 | Green Gold vir Generators.

BRICS is vol aan die gang en meeste vermoed dit is ‘n “halfgebakte” steen.

Cyril het wel ‘n nuwe van gekry naamlik “Ramafosa” en China stuur generators. Binnekort gaan Suid-Afrika Avo’s uitvoer na China.

Kgosientsho Ramokgopa het glo skaam gekry voor die Chinese en sê “hulle werk mos baie vinniger” as wat ons in Suid-Afrika werk.

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 24 Aug 2023 – Green Gold vir Generators

Deel hier: