23 Augustus 2023

KLETS – 23 Augustus 2023

Wat kyk jy? Die span gesels saam met die TV kenner en joernalis Lucia Poolman oor wat om te kyk op TV en stroomdienste. Lucia vertel wat is haar top 5 TV programme wat jy MOET kyk. Ons verlang terug na Dawie die Kabouter en Ballade vir ‘n Enkeling.

Lucia deel tips en toepassings om te gebruik om jou geld en tyd te spaar terwyl jy TV kyk.

En indien jy gewonder het hoe het Lucia en Matthys gelyk toe hul 5 was…brace yourselfs!

 

 

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 23 Augustus 2023

Deel hier: