22 Augustus 2023

KLETS – 22 Augustus 2023

Sandton het nou ‘n China town. Blykbaar het jy ‘n penis nodig om skaak te speel. Jaco Swart is banger vir die Boere as vir die NVO. Ons skuld baie geld maar gelukkig is daar China.

Die nuutste “moet hê” sonpaneel lyk soos meeste mense se selfoon skerms.

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 22 Augustus 2023

Deel hier: