2 Augustus 2023

KLETS – 2 Augustus 2023.

Die “Magic” van Mushrooms. Die span gesels met Gerhard Pretorius van Kuja Wellness oor die “magic” van medicinal mushrooms. Waar dit vandaan kom, die mediese navorsing omtrent die gebruik van mushrooms en hoe om te besluit wat is die beste mushroom vir jou om te neem.

Vir meer inligting besoek gerus Kuja Wellness.

www.kujawellness.com  |  info@kujawellness.com

Tuis | Podsendings | 2 Augustus 2023

Deel hier: