14 Augustus 2023

KLETS – 14 Augustus 2023

Die Tronk is vol! In KLETS gesels Matthys met Adv. Glyniss Breytenbach en Dr. Piet Croucamp oor Zuma se vrylating verlede Vrydag. 

Wat was die redes? Waaroor moet ons nou nog bekommerd wees in ons demokrasie en wat kan die ANC nog uit die mou laat glip voor die 2024 verkiesing.

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 14 Augustus 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio