11 Augustus 2023

KLETS – 11 Augustus 2023

Wat sê die Tannies? Colene en Matthys KLETS saam met Tannie Lettie en Tante Meraai van die gewilde Wat sê die Tannies op Afrikaans.Radio.

Die Tannies gee raad oor hoe om vrou te wees en ook darem vir die manne ook so ‘n bietjie stof ter nadenke. Ons hoor wat dink hulle van die stand van sake in Suid-Afrika en wat gedoen moet word om dinge weer in lyn te kry.

Tanya Michelle vertel waar is die JOL en ons kondig die wenner van Isabella Niehaus se kookboeke aan.

Tuis | Podsendings | 11 Augustus 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio