10 Augustus 2023

KLETS – 10 Augustus 2023

Los uit die boks onder die bed! Die span KLETS vandag oor vrouedag en hoe Cyril weer geskok en verward is oor wat aangaan in Suid-Afrika. Melissa kry ‘n boks onder haar ma se bed met speelgoed en vat die een bietjie ver. 

Die Kaap lyk steeds soos ‘n oorlog en almal is verwonderd oor waar hul nou gaan Woolies koop.

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 10 Augustus 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio