1 Augustus 2023

KLETS – 1 Augustus 2023.

Die Ekonomie van Graan. Die span KLETS saam met Heleen Viljoen, ‘n ekonoom verbonde aan GraanSA oor die moontlike styging van graan pryse in Suid-Afrika.

Helene verduidelik wat al die moontlike redes vir ‘n styging kan wees asook waar Suid-Afrika tans staan met die produksie van graan produkte. Verder vertel Helen van Nampo en hoe belangrik boere vir ons is in die Suide van Afrika.

Tuis | Podsendings | KLETS | Aug 2023 | 1 Augustus 2023

Deel hier: