5 April 2023

Wat is geluk? Hoe voel dit? Wat maak jou gelukkig? En wat is die gelukkigste lande in die wereld en hoekom? Meer as tien jaar gelede is die eerste Wêreldgeluksverslag gepubliseer en tien jaar gelede is die Verenigde Nasies Algemene Vergadering se resolusie 66/281 aangenome wat 20 Maart as die Internasionale Dag van Geluk verklaar. ‘n Groeiende aantal mense glo nou dat die sukses van lande gemeet moet word aan die geluk van die mense. Daar is ‘n toenemende konsensus oor die meting van geluk, wat beteken dat dit nou ‘n operasionele doelwit vir regerings kan word om nasionale geluk te verbeter.

Tuis | Podsendings | 5 April 2023

Deel hier: