28 April 2023

Suid-Afrika het ‘n hele gross innovasies en uitvindings waarop ons moet trots wees. Maar meer moet ons trots wee op die feit dat ons as Afrikaners voldhard in alles wat ons doen en aanpak. Ons “beklets” die uitvindings van Suid-Afrika en raak aan die hartsnaar van die Carike Keuzenkamp liedjie – Dis ‘n Land.

Tuis | Podsendings | 28 April 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio