24 April 2023

Dis Maandag en ons “beklets” verlede week se nuusgebeure in en om Suid-Afrika. Dr Blade Nzimande se ego, Kgosientsho Ramokgopa’s se job description en die SA se vuil hande. Ons deel ook ons eerste houtlepel uit vir die week.

Tuis | Podsendings | 24 April 2023

Deel hier: