19 April 2023

Is werk van die huis af nog ‘n goeie opsie vir waar ons as Suid-Afrika is vandag of steek mense wat by die huis werk nie maar net lyf weg nie? Wat is jou raad vir van die huis af werk, of dink jy almal moet maar eerder terug kantoor toe? Stuur vir ons jou mening na klets@afrikaans.radio.
Tuis | Podsendings | 19 April 2023

Deel hier: