18 April 2023

Van Warmbad tot Wimbledon. Ons gesels met Etienne Pretorius oor die groot keuse wat hy en sy man gemaak het om te immigreer van Suid-Afrika na die Verenigde Koninkryk. Hul noem huis nou “Wimble-fontein”. Wat was die redes hoekom hulle verhuis en het wat mis hul die meeste van Suid-Afrika.
Tuis | Podsendings | KLETS | Apr 2023 | 18 April 2023

Deel hier: