13 April 2023

Wie bly in die strate van Pretoria? Moet Suid-Afrika betaal vir immigrante om na hul gekose nuwe huis te vertrek of moet ons bereid wees om die inwoners op sypaadjies te aanvaar? Moet ons bly of moet ons ry? Die span gesels binnekort met vriende en kennise wat die stap geneem het om oor die waters ‘n nuwe tuiste te maak. Wat mis hulle en wat was hul beweeg rede om te vertrek?
 
Tuis | Podsendings | 13 April 2023

Deel hier:

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio