HUIS

‘n Huis is meer as net vier mure. Die beplanning van jou huis se ontwerp en die uitleg van ruimtes bepaal hoe jy en jou gesin daar binne leef, onthaal en ontspan. In hierdie reeks van HUIS gesels ons met Argitekte, Binnenshuise-argitekte, Binnenshuise-ontwerpers en versierders en ontdek neigings asook tendense vir jou kombuis, leef areas, slaapkamer, badkamer en studeerkamer.

HUIS is met trots geborg deur HUS Living Space.

Binnekort Beskikbaar!

ONTMOET DIE BORG

HUS Living Space – Handgemaakte Unieke Ruimtes. 

Van jou kombuis, slaapkamer, badkamer, sitkamer, tuiskantoor tot enige ruimte in en om jou huis, kan ons ‘n luukse lewenservaring eksklusief vir jou ontwerp en vervaardig.