Boekpod bring ‘n intieme blik op Afrikaanse boeke, skrywers en die uitgewersbedryf. Sidney Gilroy neem luisteraars op ‘n reis deur die wêreld van skryfkuns, gesels oor nuwe en ou boeke en verken skrywers se kreatiewe prosesse, gunstelingdinge, familielewe, grootwordjare en oor wat hulle inspireer.

#BOEKPOD

Boekpod bring ‘n intieme blik op Afrikaanse boeke, skrywers en die uitgewersbedryf. Sidney Gilroy neem luisteraars op ‘n reis deur die wêreld van skryfkuns, gesels oor nuwe en ou boeke en verken skrywers se kreatiewe prosesse, gunstelingdinge, familielewe, grootwordjare en oor wat hulle inspireer. Sluit aan by ‘n loslit gesprek oor die stories, die karakters en die mense agter jou gunsteling boeke.

#BOEKPOD – Episode 3 | Sake van die Hart

Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees… Lees meer hier.

#BOEKPOD – Episode 2 | Die Digter van Nantes

Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Lees meer hier.

#BOEKPOD – Episode 1 | Seks en Skrik in die Suburbs

Sidney Gilroy gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik. Lees meer hier.

n Ma en n Mikrofoon aangebied deur Daniëlla van Heerden nou op Afrikaans.Radio