Dis Maandag en die span “be-klets” dei afgelope week se nuus. Die EFF is nou ‘n tiener, die parlement lê nog in rommel en bokke se RWC song laat ‘n mens braak!
Indien jy jou kar wil was vandag kan jy dit doen met ‘n oop gemoed en weet dat dit is van die goedkoopste in die wêreld.