7 Junie 2023 – Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley
Wie is Izak du Plessis?
Izak du Plessis is ’n gerespekteerde joernalis en storieverteller met jare se ervaring in die mediawêreld.
Met sy skerp insig en deeglike kennis van Suid-Afrika se nuuslandskap bring Izak relevante en betroubare nuus direk na jou in Nuuspod.
Sy unieke perspektief en diepte-ontledings maak hierdie podcast ’n moet-luister vir almal wat ingelig wil bly oor plaaslike en internasionale kwessies.
Izak du Plessis van NUUSPOD praat met Alan Winde na aaanleiding van ‘n artikel in Daily Maverick oor ‘n kontrak wat die Wes-Kaap aan die staatskaper Roy Moodley toegeken het.
Podsending
|Nuuspod|7 Junie 2023 – Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley