20 Augustus 2023 – Staan opsy Eskom, hier kom ‘n nuwe son op oor SA
Wie is Izak du Plessis?
Izak du Plessis is ’n gerespekteerde joernalis en storieverteller met jare se ervaring in die mediawêreld.
Met sy skerp insig en deeglike kennis van Suid-Afrika se nuuslandskap bring Izak relevante en betroubare nuus direk na jou in Nuuspod.
Sy unieke perspektief en diepte-ontledings maak hierdie podcast ’n moet-luister vir almal wat ingelig wil bly oor plaaslike en internasionale kwessies.
Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak.
Podsending
|Nuuspod|20 Augustus 2023 – Staan opsy Eskom, hier kom ‘n nuwe son op oor SA