20 Augustus 2023 – Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc.
Wie is Izak du Plessis?
Izak du Plessis is ’n gerespekteerde joernalis en storieverteller met jare se ervaring in die mediawêreld.
Met sy skerp insig en deeglike kennis van Suid-Afrika se nuuslandskap bring Izak relevante en betroubare nuus direk na jou in Nuuspod.
Sy unieke perspektief en diepte-ontledings maak hierdie podcast ’n moet-luister vir almal wat ingelig wil bly oor plaaslike en internasionale kwessies.
Mathews Phosa kapittel die ANC-leierskap in hierdie “all guns blazing” onderhoud.
Podsending
|Nuuspod|20 Augustus 2023 – Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc.