19 Mei 2024 – Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie
Wie is Izak du Plessis?
Izak du Plessis is ’n gerespekteerde joernalis en storieverteller met jare se ervaring in die mediawêreld.
Met sy skerp insig en deeglike kennis van Suid-Afrika se nuuslandskap bring Izak relevante en betroubare nuus direk na jou in Nuuspod.
Sy unieke perspektief en diepte-ontledings maak hierdie podcast ’n moet-luister vir almal wat ingelig wil bly oor plaaslike en internasionale kwessies.
Ek gesels met Neil de Beer van UIM na die party se jeugleier, Devon Hofmeyr, ‘n onthaal van Jacob Zuma se MK bygewoon het as gas van Louis Liebenberg.
Podsending
|Nuuspod|19 Mei 2024 – Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie