Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
10 Julie 2023

10 Julie 2023 – Rugbykwotas raak nou verrregaande

Wie is Izak du Plessis?

Izak du Plessis is ’n gerespekteerde joernalis en storieverteller met jare se ervaring in die mediawêreld.

Met sy skerp insig en deeglike kennis van Suid-Afrika se nuuslandskap bring Izak relevante en betroubare nuus direk na jou in Nuuspod.

Sy unieke perspektief en diepte-ontledings maak hierdie podcast ’n moet-luister vir almal wat ingelig wil bly oor plaaslike en internasionale kwessies.

Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP ‘n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het.

Podsending
| Nuuspod | 10 Julie 2023 – Rugbykwotas raak nou verrregaande