Reynhardt is nie net een van ons land se gewildste akteurs nie maar ook die persoon agter die treffende Kyknet program “Net Mens”, waar hy kort en kragtige dokumentêre maak oor persone in die vermaakbedryf. Reynhardt is ook nie skaam om te gesels oor sy persoonlike uitdagings rondom ADHD nie, iets wat gewoonlik onder mans taboe is om oor te praat.