Bouwer Bosch neem jou op ’n reis deur narratiewe, geloof, idees, en die uitdagings van die menswees. Hierdie oophartige gesprekke is deurdrenk van insig, kreatiwiteit, en die soeke na betekenis.
Bouwer Bosch is nie net ’n musikant en storieverteller nie, maar ook ’n stem vir deernis en kreatiwiteit. Sy unieke aanslag en vermoë om diep gesprekke te voer, maak Narratief ’n moet-luister vir enigeen wat geïnspireer wil word.
Ek en Pascal gesels oor haar lukrake kuiers met Roger Federer, haar liefde vir reis en haar geskiedenis met cabaret, wat ek nie eens geweet het was deel van haar lewe nie.
Jy kan Pascal en haar travels dophou op sosiale media onder @Pascalie