‘n Kind op skool in Suid-Afrika vermoed hy is nou ‘n “wolf” en die skool aanvaar sy nuwe identiteit. Is kinders opgewasse genoeg om te besluite oor hul geslag en waarmee hul assosieer as ‘n geslag op skool? Wat gaan word van die jeug met die “woke transgender” beweging onder ons jeug? Kinders van 10 jaar oud word al Ma’s in KwaZulu-Natal. Moet ouers weer hul kinders reg moer vir ‘n “gesonde” nuwe generasie?