Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
18 Mei 2023

Wie polish die drol?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die span het vasgeloop in ‘n drol. Wie is die drol in die drink water en wie polish en dans om die drol? Gordan was voor SCOPA en klink of hy diep seergemaak is deur Andre de Ruyter. Harry en Megan jaag vir 2 ure rond in NYC om foto’s te vermy.  Martha Steward pryk op die Sports Illustrated voorblad van 2023.

Martha Stewart's Sports Illustrated Swimsuit Cover is 'Historic'

Podsending
| KLETS | Wie polish die drol?