Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
9 Mei 2023

Wat maak mens met R 700 000.00 salaris per dag?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Moedersdag is om die draai en Matthys is useless met geskenke. Moet mense jou bel op jou verjaarsdag en lang geselsies aanknoop, en wat is die etiket as dit kom by ‘n oproep mis op jou verjaarsdag? Stuur vir ons jou Moedersdag geskenk idees na [email protected]. En luister uit vir “Wat sê die Tannies” wat binnekort launch net op Afrikaans.Radio.

Podsending
| KLETS | Wat maak mens met R 700 000.00 salaris per dag?