Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
2 Junie 2023

Wat is ‘n Jol?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Matthys gesels met Tanya Michelle die aanbieder van “Waar is die JOL?” op Afrikaans.Radio oor Jol. Wat beteken dit om ‘n jol te maak of een te hê? Ons het vir ‘n paar mense gevra vir voice notes oor wat is ‘n jol in hulle oë. Verder vertel Tanya wat die naweek in Suid-Afrika aan die gang is en waar kan jy jou jol gaan soek en Lizz Meiring vertel van haar produksie – Van die Rak af.

Podsending
| KLETS | Wat is ‘n Jol?