Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
22 Mei 2023

Vraatsug en Tee

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Sondagkoerante wat vol van dieselfde vraatsug. Johanna maak tee vir Daveyton se mense. Wat kan ons leer by die oop hand? Moet ons meer na ons onmiddellike gemeenskappe kyk om die wa deur die drif te trek? Of dalk het ons te ver in demokrasie verval en kort weer ‘n outokratiese leier.

Podsending
| KLETS | Vraatsug en Tee