Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
25 Mei 2023

Verbeel jou as Suid-Afrikaners kan saamstaan

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die span KLETS oor die interest rate verhoging, die koningin van Rock  (Tina Turner) en haar songs wat sinoniem is Mej. Suid-Afrika in die 80’s, die R77m van tax geld wat gebruik word vir Qedani Mahlangu se regskostes en die feit dat Suid-Afrikaners nie kwaad genoeg is nie en ook nie bereid is om saam te staan oor dit wat almal onder ly nie.

Podsending
| KLETS | Verbeel jou as Suid-Afrikaners kan saamstaan