Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
30 Junie 2023

Van Randfonteit tot Rodeo Drive

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Dis Vrydag en Tanya Michelle vertel ons Waar is die JOL. 

Matthys gesels met Neil Sandilands oor kuns, musiek, sy nuwe album en toer deur die land. Maar meestal oor Afrikaans, Afrikaner wees met  ‘n goeie skeut filosofie. Neil praat die mooiste Afrikaans en in sy woorde kan ‘n mens die trots hoor en voel op die taal in die suide van Afrika.

Volg Neil op sy toer deur Suid-Afrika en kyk waar jy die show kan bywoon hier!

Kry jou kaartjies by vir by Tixsa.

Neil Sandilands - IMDb

Podsending
| KLETS | Van Randfonteit tot Rodeo Drive