KLETS net op Afrikaans.Radio
22 Junie 2023

Stein en die onderwêreld

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Colene het gister by Rick Stein se The Seafood Restaurant in Padstow geëet. Louis Liebenberg is deel van die Derek Hougaard storie en die vroueslaner Jaco Swart kruip weg in London.

Podsending
| KLETS | Stein en die onderwêreld