Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
16 Augustus 2023

Skrop jou voete en die swembad! Sies man!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die somer is hier en mense se voete in plakkies lyk aardig! Skrop die goed vir ‘n slag sodat jy nie die kinders bangmaak in die winkels nie.

Geweld is aan die oorhand van die dag. Ons beveilig onsself op elke manier maar ons los nie die probleem van geweld op vir goor meerderheid Suid-Afrikaners nie.

Lauren Dickason is skuldig bevind aan moord op 3 dogtertjies en wag vir haar vonnis.

Podsending
| KLETS | Skrop jou voete en die swembad! Sies man!