Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
16 Februarie 2024

Sidney Gilroy – Bloedsomer

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Sidney Gilroy se Bloedsomer

In ‘n spesiale uitsending van KLETS gesels Matthys met krimi-skrywer Sidney Gilroy oor sy nuutste boek, “Bloedsomer”, wat Mooibaai as agtergrond het. Hierdie gesprek laat ons die man agter die karakters soos Sollie en nou ook Petunia beter verstaan.

Sidney is ook die aanbieder van die #BOEKPOD op Afrikaans.Radio, en hy gee ‘n voorskou oor wat ons kan verwag in die komende podsendings.

“Bloedsomer” sal vanaf beskikbaar wees. As jy belangstel om die boek aanlyn aan te skaf, kan jy gerus “Bloedsomer” hier bestel.

Sidney Gilroy Bloedsomer

Podsending
| KLETS | Sidney Gilroy – Bloedsomer