Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
13 November 2023

Sand en 600K: Suid-Afrika se Belastingavonture!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Sand en 600K: Suid-Afrika se Belastingavonture!

600K vir catering op ‘n 9 ure vlug! Dankie aan die Suid-Afrikaanse belasting betalers wat Cyril se magie vol hou en terwyl hy staan met ‘n stuk koek in sy hand gee hy vir die kinders sand om te eet. Wit boere in SA word nog harder gedruk. Dit is nie net SA waar die leeus in die strate loop nie.

Podsending
| KLETS | Sand en 600K: Suid-Afrika se Belastingavonture!