Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
26 April 2023

Oranje Blanje Blou – moet hy ry of moet hy bly?

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Oranje Blanje Blou was onlangs weer in die nuus. Waar kom die ou Suid-Afrikaanse vlag vandaan en hoekom staan dit bekends as die Apartheidsvlag? Ons gesels met Johan Wolfaardt ‘n Museumkundige by Potchefstroom Museum en Voorsitter van Heritage Potchefstroom Erfenis.

Podsending
| KLETS | Oranje Blanje Blou – moet hy ry of moet hy bly?