Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
1 Junie 2023

Op twee wiele deur Suid-Afrika

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Matthys gesels met die avonturiers Werner en Cissy wat onlangs al hul besittings verkoop het en die besluit geneem het om op twee motorfietse ‘n minimalistiese en nomadiese leefstyl te volg. 

Wat was die rede tot die groot verandering in hul leefwyse en hoe pas mens aan as alles wat jy besit net op ‘n motorfiets pas? Ons gesels oor die hart van Suid-Afrika en sy mense en die goedheid en guns wat ons land bied.

Volg Werner en Cissy (The Traveling Tortoise) en raak deel van hul avonture op Facebook en Youtube. 

https://www.youtube.com/@thetravelingtortoises

Podsending
| KLETS | Op twee wiele deur Suid-Afrika