Dis Vrydag en ons gesels met Tanya Michelle oor waar is die JOL. Corne van FishPo 2023 kom KLETS saam oor die expo wat op 22 Julie by Loftus plaasvind. Corne gee ook 2 VIP kaartjies weg sodat jy kan skouer skuur met van die land se vernaamste name in die hengel bedryf.