Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
3 April 2024

Ons is 1 Jaar Oud!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Ons is 1 Jaar Oud!

Glo dit of nie, maar KLETS en Afrikaans.Radio is een jaar oud! Dankie aan een en elk wat luister, deel, vir ons skryf en ons op ons tone hou. Ons waardeer jul ore en jul tyd. Hier is op die volgende jaar! Cheers!Die span be-KLETS vandag die Nosiviwe Mapisa-Nqakula rumoer – die storie wat almal se ore laat spits. Dr. Piet Croukamp kom wei uit met sy kennermening, wat beslis ‘n paar wenkbroue gaan laat lig.

Podsending
| KLETS | Ons is 1 Jaar Oud!