Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
17 Julie 2024

Olimpiese Karen en Trump se Drama

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Hierdie week op KLETS neem Colene ons op ’n onvergeetlike reis met die term “raw dogging.” En nee, dit het niks met kondome te doen nie!Die Olimpiese Spele begin op , en ons het baie te sê oor die nuwe logo wat onrusbarend baie soos ’n Karen lyk. Het iemand dalk inspirasie gekry van hul buurvrou?En Trump? Hy “oor”-leef ’n sluipmoordpoging, of is daar dalk ’n konkelspel aan die gang?Die GNU skop hul eerste parlementêre sitting af op 18 Julie. Wat het MK in hul mou, en wat kan ons verwag van hierdie eerste sessie? Kom luister saam en kry die inside scoop!

Podsending
| KLETS | Olimpiese Karen en Trump se Drama