Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
2 Oktober 2023

Oktober…die mooiste, mooiste maand…

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Jakarandas begin blom en dit beteken die jaar het sy gat gesien. Eskom gee ons bietjie meer krag en die bokke het hul skop skoen gevind.

Podsending
| KLETS | Oktober…die mooiste, mooiste maand…