Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
24 Januarie 2024

Nou weet ons!

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Nou weet ons!

Die span is terug en KLETS oor die week se gebeure. Almal weet nou wat ons weet na Dricus “Stillknocks” du Plessis se oorwinning as die eerste Suid-Afrikaner wat die UFC-kampioenskap gewen het. Die punte is uit en volgens die regering het die matrieks van 2023 die beste gedoen in die geskiedenis. Dit is nou wel bekend dat ‘n slaagsyfer van 30% goed genoeg is.

Bestuurskonsultant en skrywer Gielie Hoffmann gesels oor politiek, die verkiesing, leierskap, kinders en ouer wees.

En soos Gielie sê “Kyk mooi na jouself en jou kinders”. Tot volgende week.

Podsending
| KLETS | Nou weet ons!