Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
19 Junie 2024

‘n NGU, ’n Cupcake en ‘n Rooi Puss in Boots

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die politieke sepie van die verkiesings kom tot ’n einde met ’n NGU en ’n “ou” cupcake wat opslae maak. Of is die nog net die begin van die volgende 5 jaar se Sirius? Na ’n lang wag, het Suid-Afrika uiteindelik sy eie “Puss in Boots,” trots getooi in rooi. Nou is DANC in beheer van ons toekoms, terwyl die EFF en MK begin hul tande slyp as die nuwe opposisie.

Vir die petrolheads, Colene vertel oor die karre wat die wêreld en Suid-Afrika se beste verkopers is. Die hare waai wild in Pretoria en jy sal verbaas wees oor wat jou neus alles kan doen behalwe ruik!

Podsending
| KLETS | ‘n NGU, ’n Cupcake en ‘n Rooi Puss in Boots