Afrikaans.Radio rooi logo met ’n spraakborrel-ikoon en ’n speelknoppie, wat Afrikaanse radio en digitale klankplatform verteenwoordig.
5 Julie 2023

My regte met die Blou-lig Brigade

Kom KLETS saam!

Stuur vir die KLETS span ‘n epos

Die Blou-lig Brigade is terug in die nuus na die “alleged highway assault” soos die media berig. Chris Willemse KLETS saam die span oor die voorval en wat die doel is van die blou ligte. Verder gee Chris raad oor hoe om so ‘n situasie te hanteer indien jy dalk afgetrek word deur die polisie.  Wat se die wet vir beide jou en vir die beampte.

Podsending
| KLETS | My regte met die Blou-lig Brigade